Reandi Grey
-
‘Boer soek ’n vrou’: Hoopvolle harte – en iemand kan slange vang
In die 18de seisoen van kykNET se gewilde maatsoekreeks, Boer soek ’n vrou, het dinge tot nou toe by tye…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Onverwagte nuus vir een van die boere
Skaars het die stof gaan lê ná verlede week se dubbele skok in Boer soek ’n Vrou tydens Francois se…
-
Reandi Grey groet ‘Boer soek ’n vrou’ ná 2 seisoene
Reandi Grey sal ná afloop van die 18de seisoen van kykNET se maatsoekreeks Boer soek ’n vrou as aanbieder uittree.…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Hier’s die top-5 nou!
Die vyf boere wat hul soektog na liefde in die 18de seisoen van Boer soek ’n vrou gaan voortsit, is Jack, JD,…
-
Boer soek ’n vrou: Aanbieder Reandi Grey vertel wat jy van die 18de seisoen kan verwag
Die lang wag is verby vir die 18de seisoen van kykNET se gewildste maatsoekreeks Boer soek ’n vrou, wat op Donderdag, 23 Julie,…
-
‘Boer soek ’n vrou’ is amper terug: Hier is 10 fassinerende feite oor dié gewilde maatsoekprogram
Daar is moontlik geen gewilder maatsoekprogram in Suid-Afrika as Boer soek ’n vrou nie. Sedert 2008 kan kykers volg hoe…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
’n Ligte vliegtuig het neergestort op New Road en Ou Pretoria-hoofweg in Midrand met ’n motorongeluk wat glo ook naby die toneel plaasgevind het
-
Die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie is steeds op koers om op 14 September vir die finale kwartaal te heropen, ná protesaksie dié instelling geruk het
-
Bosnië se minister van buitelandse sake, Elmedin Konaković, het 2 Serwiese diplomate beveel om die land te verlaat nadat verskeie amptenare van Belgrado die begrafnis van die oorlogsmisdadiger Ratko Mladić in die Serwiese hoofstad bygewoon het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





