Rugby
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 19 Junie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi 02:00 Kanada t. Katar (SS, 201) 02:45 Mexiko t. Suid-Korea 20:45 Amerika t.…
-
Skolerugby hierdie naweek: Groot stryde verwag
Dit is dalk eksamentyd, maar vir minstens 46 rugbyspelers van die twee grootste Afrikaanse hoërskole in die wêreld – Waterkloof…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag (12 Junie) Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi 20:45 Kanada t. Bosnië-Herzegowina Krieket (SS, 212) T20-Wêreldbeker (vroue) 19:20 Engeland t. Sri…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
In ons hoofberig vertel Johann Ferreira, die hoof van Intercape, hoe hy vir sy 1 400 werknemers belowe het dat…
-
Springbokke staan bankvas agter Bafana Bafana voor kragmeting met Mexiko
Die Springbokke het hul volle steun agter Bafana Bafana gegooi voor die span se openingswedstryd teen Mexiko in die Wêreldbeker-sokkertoernooi…
-
‘Die spel het nie plek vir show ponies’
Die Springbokke gaan nie die Engelse flank, Henry Pollock, se arrogante en geniepsige houding op die veld duld nie. Daarom…
-
Skolerugby: Onstuitbare Garsfontein vermorsel Monnas
Baie toeskouers vra die vraag: Hoe op aarde klop jy Garsfontein in die Virseker Noordvaal Cup? Hul jongste meesterklas die…
Brekende Nuus
-
Novak Djokovic het weens ’n vroeë Amerikaanse Ope-uitval na die 12de plek op die wêreldranglys teruggeval, wat beteken dat daar vir die eerste keer sedert 2002 nie een lid van die “Groot Drie” in die top-10 is nie
-
Spanning kook in die Midde-Ooste nadat ’n tweede olietanker in die Straat van Hormuz getref is, terwyl ’n VN-verslag bevind het die VSA het moontlik oorlogsmisdade in Iran gepleeg.
-
Suid-Afrika se motorsportgemeenskap rou ná die nuus dat die bekende nasionale renjaer Robert Wolk helder oordag weens ’n tragiese padwoede-voorval in Kempton Park doodgeskiet is.
-
South African Airways se R85 miljoen-vliegtuighuurkontrak met Flyfofa is amptelik deur owerhede ter syde gestel.
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









