Sport

Brekende Nuus

  • Drie verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die vlaag van moorde op nege vroue aan die Oos-Rand, gaan amptelik aangekla word en sal môre in die hof verskyn ná ’n deurbraak in die Dawn Park-moordondersoek

  • Die Suid-Afrikaanse joernalis Micah Reddy is as vermis aangemeld in Djibouti, Oos-Afrika, en owerhede stel tans die omstandighede vas

  • Sokker: AmaZulu beklink ’n hardveg-oorwinning van 1-0 om die derde plek op die Betway Premiership-liga in te neem

  • Sjefs van regoor die wêreld het vandag in Valencia, Spanje, toegesak vir die gesogte World Paella Day Cup om die beste paella-meester op die planeet te kroon

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos