Sport
-
Raadsaalsirkus ruk SA rugby: Unies verdien harder stem
Die Europese Kampioenebeker was die afgelope ruk pal in die nuus oor heelwat intriges van die veld af, maar Saterdag…
-
KYK: Junior Bokke meet kragte teen Fidji in Kaapstad
Die Junior Bokke sal Dinsdag om 15:00 teen Fidji speel, ná hulle vyf dae gelede vir Chili 97-0 pak slae…
-
F1: Kimi weer tops, maar krageenheid-probleem ontneem aanhangers van epiese Antonelli-Russell-stryd
Circuit Gilles Villeneuve het Sondagaand (SA tyd) ’n fees van renjaer-aksie vir F1-aanhangers opgedis, net vir ’n wrede meganiese fout…
-
F1: Russell ruk paalposisie uit Antonelli se hande in Kanada
George Russell het Saterdag ’n groot sielkundige oorwinning oor sy kampioenskap-voorloper en spanmaat Kimi Antonelli behaal deur paalposisie vir Sondag…
-
Maroen masjien tref vroeg en hou Boishaai af vir derby-oorwinning
Paul Roos Gymnasium het Saterdag ’n indrukwekkende vertoning gelewer om die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) met 28-22 te klop in…
-
Kolbe maak moontlik sy terugkeer na die Stormers
Die Stormers kan moontlik volgende seisoen een van die grootste kontrakte in hul geskiedenis beklink, met berigte dat die Springbok-ster…
-
Pumas verdedig SA Beker ná naelbytstryd teen Griekwas
Die Pumas het hul SA Beker-titel suksesvol verdedig nadat hulle die Griekwas Saterdagaand met 38-35 ná ekstra tyd in ’n…
-
Bordeaux verniel Leinster om Kampioenebeker-titel te behou
Union Bordeaux Bègles het hul Investec Kampioenebeker-titel suksesvol verdedig nadat hulle Leinster Rugby in Bilbao afgeransel het. Die Franse klub…
-
Geen uitsondering vir Mo’unga ondanks Rennie se pleidooie
Die nuwe All Blacks-afrigter, Dave Rennie, het glo probeer om losskakel Richie Mo’unga beskikbaar te kry vir die All Blacks…
-
Stormers soek wraak teen Cardiff in kwarteindstryd
Ruhan Nel, kaptein van die Stormers, sê die span sien hul komende Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd teen Cardiff as ’n kans om…
Brekende Nuus
-
Drie verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die vlaag van moorde op nege vroue aan die Oos-Rand, gaan amptelik aangekla word en sal môre in die hof verskyn ná ’n deurbraak in die Dawn Park-moordondersoek
-
Die Suid-Afrikaanse joernalis Micah Reddy is as vermis aangemeld in Djibouti, Oos-Afrika, en owerhede stel tans die omstandighede vas
-
Sokker: AmaZulu beklink ’n hardveg-oorwinning van 1-0 om die derde plek op die Betway Premiership-liga in te neem
-
Sjefs van regoor die wêreld het vandag in Valencia, Spanje, toegesak vir die gesogte World Paella Day Cup om die beste paella-meester op die planeet te kroon
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









