Springbok
-
Damian slegs 10de Bok wat 100 wedstryde in groen en goud speel
Damian de Allende sal Suid-Afrika se 10de Springbok-centurion word wanneer hy teen die All Blacks uitdraf. Hier is die volledige…
-
Rassie oor Doogz en sy 100ste wedstryd: ‘Hy’s ’n dienaar van die spel’
Damian de Allende sal Saterdag by ’n elitegroep aansluit wanneer hy sy 100ste toetswedstryd vir die Springbokke speel. Die ervare…
-
Die grootste tweestryd in rugby: Bokke en All Blacks ná ’n eeu
’n Eeu van rugbyoorlog: Bokke en All Blacks se legendariese tweestryd leef voort Die rugby tussen Suid-Afrika se Springbokke en…
-
Dapper Skotte gee Bokke amper bomskok op Loftus, maar Rassie se span trek wa deur die drif
Dit was ’n titaniese stryd waarin drieë in vlae gekom het, maar die Springbokke het Skotland uiteindelik met 42-28 geklop…
-
Engelse media probeer Libbok ontstel, maar sy kalm reaksie sê alles
Die Engelse media is bekend daarvoor dat hulle omstrede vrae vra, en Woensdag het hulle besluit om een van Manie…
-
Faf mik vir 2027 WB: ‘Daar is nog baie rugby wat voorlê’
Faf de Klerk sê dit is vir hom ’n persoonlike doelwit om die Springbokspan vir die 2027 Rugbywêreldbeker-groep te haal,…
-
Vioolsdrift-moordverhoor begin weer Maandag in hof in Springbok
Die verhoor van Japie Claassens (61) van Vioolsdrift in die Noord-Kaap, wat tereg staan op twee aanklagte van moord en…
-
Twee nuwelinge woon Bokke se 1ste virtuele belyningskamp vir 2026 by
Die eerste Springbokbelyningskamp het in persoon in Kaapstad einde Februarie plaasgevind. Spelers wat hul rugby plaaslik speel het by dié…
Brekende Nuus
-
uMngeni-burgemeesterskandidaat, Chris Pappas, het sy manifes vir komende plaaslike regeringsverkiesings in Lidgetton bekendgestel en inwoners gevra om hul stemme aan hom toe te vertrou, soos hulle 5 jaar gelede gedoen het
-
Paris Hilton sê dat diagnose van #ADHD as volwassene haar gehelp het om uitdagings waarmee sy sedert haar kinderjare gesukkel het, asook die etikette wat volgens haar as kind aan haar toegeken is, beter te verstaan
-
2 gewapende mans het op EMS-lede losgebrand toe hul ambulans (met pasiënt) by Phumlani-tolplaza vanweë spykers in die pad tot stilstand moes kom, niemand tydens voorval beseer nie
-
#Proteas vs Zimbabwe in driehoekige T20I-reeks: Zim het 144/8 op telbord teen einde van eerste beurt
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







