Statebondspele
-
Chad nou Bond . . . Statebond
Chad le Clos is amptelik die suksesvolste swemmer in die geskiedenis van die Statebondspele. Le Clos is die individuele wenner van…
-
Le Clos maak geskiedenis met meeste Statebondspele-medaljes ooit
Sestien jaar. Vyf Spele. 21 medaljes. Een absolute legende. Chad le Clos het die beste vir laaste gelos en eers…
-
Statebondspele: Net 0,01 sekonde tussen Smith en bronsmedalje!
Span SA het Maandag met nege medaljes by die 2026 Statebondspele begin – almal verower in die Tollcross Internasionale Swemsentrum.…
-
Nóg ’n goue vir Pieter Coetzé en medalje-oes in swembad neem toe
Suid-Afrika het Sondag (Dag 4) van die 2026 Statebondspele met nege medaljes afgesluit nadat nog drie medaljes Sondag in die…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
6 Nigeriërs wat in die Verenigde State gesoek word in verband met ’n beweerde aanlyn romansebedrogspul, sal na verwagting vanmiddag uit SA uitgelewer word nadat hulle na bewering meer as 100 vroue regoor die VSA geteiken en hulle uit meer as R100 miljoen bedrieg het
-
Steve Hansen, die voormalige All Blacks-afrigter wat die Wêreldbeker twee keer met dié land gewen het, het by die Australiese rugbyliga-span Manly Sea Eagles aangesluit as direkteur van sokkerprestasie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



