Straat van Hormoes
-
6 maande van die Iran-oorlog: Straat van Hormoes steeds die grootste drukpunt
Ses maande ná die uitbreek van die Midde-Oosterse oorlog bly die strategiese Straat van Hormoes grootliks verlam, met duisende seevaarders…
-
Iran kap terug ná Trump glo ‘grap’ dat hy Hormoes as Amerikaanse grondgebied wil verklaar
Iran het Saterdag teruggeslaan na die Amerikaanse president Donald Trump se bewering dat hy binnekort die Straat van Hormoes tot…
-
VSA bly Iran aanval terwyl koste van oorlog $37 miljard verbysteek
Nuwe Amerikaanse lugaanvalle het Woensdag lugverdedigingstelsels in Teheran geaktiveer nadat president Donald Trump gewaarsku het dat hy “nog nie klaar…
-
Jongste verwikkelinge: Straat van Hormoes bly politieke klimtol terwyl aanvalle op buurlande reën
Iran het Sondag aangekondig dat hy die Straat van Hormoes weer sluit en aanvalle op buurlande in die Golfstreek uitgevoer…
-
VSA-magte val Iran aan terwyl skietstilstand tegnies nog geldig is
Amerikaanse militêre magte het Maandag aanvalle op Iranse missielterreine en bote wat myne lê uitgevoer, wat ’n brose skietstilstand bedreig…
-
2 skepe vaar deur Straat van Hormoes terwyl skietstilstand in werking tree
Twee skepe het deur die Straat van Hormoes gevaar sedert Iran ingestem het om die kritieke waterweg weer oop te…
-
Trump oorweeg aanvalle op kragstasies in Iran weens Hormoes-blokkade
Pres. Donald Trump van Amerika sê indien Iran nie die Straat van Hormoes binne 48 uur gaan heropen nie, sal…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos






