UFC
-
Du Plessis terug op die wenpad met oortuigende oorwinning oor Usman
Dricus du Plessis is weer op die wenpad met ’n oorwinning oor Kamaru Usman in die hoofgeveg van UFC Oklahoma…
-
‘Wêreld gaan beste Stillknocks nóg sien’
’n Oorwinning in Sondagoggend se Ultimate Fighting Championship Fight Night-hoofgeveg is Dricus du Plessis se pad terug na die UFC-middelgewigtitel.…
-
Vyf jaar later . . . eindig met net 69 sekondes in die hok vir McGregor
Die voormalige tweemalige wêreldkampioen Conor McGregor het Saterdag ná slegs 69 sekondes teen Max Holloway verloor weens ’n regterkniebesering in…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


