Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag (29 Mei) Rugby (SS, 211) 7’s Wêreldkampioenskap, Valladolid-toernooi 10:20 Suid-Afrika t. Australië (vroue) 12:32 Suid-Afrika t. Brittanje 14:27 Suid-Afrika…
-
Stormers soek wraak teen Cardiff in kwarteindstryd
Ruhan Nel, kaptein van die Stormers, sê die span sien hul komende Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd teen Cardiff as ’n kans om…
-
VRK: Stormers buit darem bonuspunt uit teleurstellende 22-16 verloor teen Cardiff
Dis ’n wedstryd wat hulle kon gewen het . . . wel, móés gewen het. Die Stormers se verloor teen…
-
Stormers skraap bonuspunt in ongeslypte oorwinning oor Dragons
Die Stormers het Sondag ’n bonuspunt-oorwinning behaal teen die Dragons, maar dit was allesbehalwe ’n oortuigende vertoning in hul Verenigde…
-
Haaie vermorsel Munster in VRK-kragmeting
Die Haaie het ’n kragvertoning van formaat gelewer toe hulle Munster Saterdag met 45-0 in Durban verneder het in hul…
-
Bulle weer op koers ná oortuigende sege oor Cardiff
Die Bulle is weer op koers in hul strewe na ’n plek in die uitklopfase van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





