Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek

Bulls-speler Marcell Coetzee.
Bulls-speler Marcell Coetzee. Foto: Anton Geyser/Gallo Images.

Vrydag (29 Mei)

Rugby (SS, 211)

7’s Wêreldkampioenskap, Valladolid-toernooi

10:20 Suid-Afrika t. Australië (vroue)

12:32 Suid-Afrika t. Brittanje

14:27 Suid-Afrika t. Amerika (vroue)

17:05 Suid-Afrika t. Kenia

VRK

20:40 Eerste kwarteind: Glasgow t. Connacht

Gholf (SS, 213)

06:00 LIV Golf Suid-Korea, dag 2

13:00 DP World-reeks: Oostenrykse-Ope, dag 2

22:00 PGA-reeks: Charles Schwab-uitdaging, dag 2

Krieket (SS, 212)

11:50 Eerste toets: Ierland t. Nieu-Seeland, dag 3

15:50 IPL: Tweede kwalifiserende wedstryd

Tennis (SS, 214)

10:50 Roland Garros, dag 6, derde ronde

SuperSport School (SS, 216)

15:20 Suzuki Netball Power Series: Hoër Meisieskool Paarl t. Hoër Meisieskool La Rochelle

18:50 Skolehokkie: Hoër Meisieskool Paarl t. Hoër Meisieskool La Rochelle

Saterdag (30 Mei)

Rugby

7’s Wêreldkampioenskap, Valladolid-toernooi (SS, 201)

09:50 Suid-Afrika t. Fidji (vroue)

13:21 Suid-Afrika t. Australië

14:47 Eerste kwarteind (vroue)

15:09 Tweede kwarteind (vroue)

15:31 Derde kwarteind (vroue)

15:53 Vierde kwarteind (vroue)

16:25 Eerste kwarteind

16:47 Tweede kwarteind

17:09 Derde kwarteind

17:31 Vierde kwarteind

VRK (SS, 211)

12:55 Tweede kwarteind: Bulls t. Munster

15:25 Derde kwarteind: Stormers t. Cardiff

20:55 Vierde kwarteind: Leinster t. Lions

Gholf (SS, 213)

06:00 LIV Golf Suid-Korea, dag 3

13:00 DP World-reeks: Oostenrykse-Ope, dag 3

19:30 PGA-reeks: Charles Schwab-uitdaging, dag 3

Krieket (SS, 210)

11:50 Eerste toets: Ierland t. Nieu-Seeland, dag 4

Tennis (SS, 214)

10:50 Roland Garros, dag 7, derde ronde

Boks (SS, 201)

23:00 Lerena t. Merhy, WBC-bridgergewig-titel

SuperSport School (SS, 216)

10:20 Suzuki Netball Power Series: Hoër Meisieskool Danville Park t. Hoër Meisieskool Pietermaritzburg

15:20 King Price Derby-reeks: Durban High School t. Westville Boys’ High School

Netbal (SS, 209)

18:50 Telkom-netballiga: Zimbabwe t. KD Stars

Sondag (31 Mei)

Rugby

7’s Wêreldkampioenskap, Valladolid-toernooi (SS, 211)

09:58 Eerste halfeind (vroue)

10:20 Tweede halfeind (vroue)

10:42 Eerste halfeind

11:04 Tweede halfeind

15:44 Eindstryd (vroue)

16:24 Eindstryd

Gholf (SS, 213)

06:00 LIV Golf Suid-Korea, dag 4

12:00 DP World-reeks: Oostenrykse Ope, dag 4

19:00 PGA-reeks: Charles Schwab-uitdaging, dag 4

Krieket (SS, 212)

11:50 Eerste toets: Ierland t. Nieu-Seeland, dag 5

15:50 IPL: Eindstryd


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie