VIA
-
‘Die Wynmeester’: Eerstegeslag-wynmaker vanjaar se wenner van gesogte kroon
Andrew Mellish, ’n eerstegeslag-wynmaker, is gekroon as vanjaar se wenner in die tweede seisoen van VIA se realiteitsprogram Die Wynmeester.…
-
‘Wat ’n ma moet weet’: Efraine gesels oor die perfekte ma, koliek en ander terugslae
Ouerskap kom nie met ’n wenresep nie. Daar bestaan ook geen handleiding vir elke dag se reis wat ouers met…
-
Bobby vat die pad – en neem kykers saam op reis
Bobby van Jaarsveld is net so ’n huishoudelike naam soos Mrs Ball’s se blatjang en rooibostee. Vir jare het hy…
-
Groot name word dié lente by VIA verwelkom
Bobby van Jaarsveld, Kabous Meiring, François Jacobs, Efraine du Toit en Herman Lensing is van die groot name wat in…
-
‘Goeiemôre Good Morning’ brei digitale voetspoor uit en mik na Suid-Afrikaners wêreldwyd
VIA-ontbytprogram betree sy volgende groeifase en neem afskeid van stigtersgesig Rozanne McKenzie. Goeiemôre Good Morning betree net meer as 15…
-
Augustus bring nóg nuwe kykgenot na VIA
Van inspirerende gesprekke en leefstylwenke tot rugbyhelde, boerdery en jong entrepreneurskap – in Augustus bring VIA dié uiteenlopende wêrelde saam…
Brekende Nuus
-
Myanmar se 2de besigste lughawe is vir 2 dae gesluit, nadat die militêr-gesteunde regering pro-demokrasie-rebelle daarvan beskuldig het dat hulle dit met hommeltuie aangeval het
-
Die DA het kommer uitgespreek oor die moontlike invloed van die sakeman Brown Mogotsi op die minister van polisie, Senzo Mchunu, en voer aan dat die gebrek aan direkte kommunikasie tussen Mchunu en die sakeman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala nie vrae uitskakel oor die minister se toeganklikheid deur ’n tussenganger nie
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos






