Vuurwapensaak
-
PAS BEKEND | Malema kry 5 jaar direkte tronkstraf
EFF-leier Julius Malema is Donderdag tot vyf jaar direkte tronkstraf gevonnis in sy uitgerekte vuurwapensaak. Malema se regspan het ná…
-
Staat oor Malema-vuurwapensaak: ‘Niemand is bo die gereg verhewe nie’
Adv. Joel Cesar, die staatsaanklaer in Julius Malema se vuurwapensaak, het vanoggend op die eerste dag van vonnisverrigtinge aan die…
-
Malema-vuurwapensaak: Staat vra vir maksimum vonnis
As die staat sy sin kry kan die EFF-leier, Julius Malema, tot 15 jaar gestraf word in sy uitgerekte vuurwapensaak…
Brekende Nuus
-
NG Kerk-predikant en skrywer Johann Symington, wat ook die redakteur van die Kerkbode en LIG-tydskrif was, is in die ouderdom van 78 oorlede
-
Juan Jesus Vivas, die leier van Spanje se Noord-Afrikaanse enklawe, Ceuta, het ’n beroep op die EU gedoen vir groter ondersteuning aan die gebied, wat hy as ’n ‘drukkoker’ beskryf het ná die groot toestroming van buitelanders gedurende Julie vanjaar
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Ysland se departement van buitelandse sake en minister hul minister van dié departement het die Amerikaanse ambassadeur ontbied nadat president Donald Trump ’n kaart gedeel het waarop dit voorgekom het asof die eiland deel van die Verenigde State is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


