wallis
-
Bok-verslag: Jong Bok Paul de Villiers blink weer uit teen Wallis
Die Springbokke het Saterdag ’n oorwinning oor Wallis op Kingspark behaal. Hoewel die eindtelling beslis reeds ’n storie vertel het,…
-
Springbokke paraat vir Wallis wat verdedigingswakhede sal wil uitbuit
Mzwandile Stick erken die Springbokke sal hul verdediging en skopspel moet verbeter wanneer hulle Saterdag teen Wallis te staan kom.…
-
Spoedvraat Rees-Zammit terug vir Wallis se Bok-kragmeting
Wallis het hul span aangekondig wat Saterdag in Durban teen die Springbokke te staan kom, met ses veranderinge aan die…
-
Rassie Erasmus kies 4 nuwe Bokke teen Wallis
Jaco Williams (vleuel), Vusi Moyo (losskakel), Ruben van Heerden (slot) en Carlü Sadie (stut) sal almal hul toetsbuiging maak wanneer…
-
‘Total Eclipse of the Heart’-sanger Bonnie Tyler sterf ná komplikasies met operasie
Die Walliese sanger Bonnie Tyler, wie se kenmerkende rasperstem en kragtige rockballades die musiek van die 1980’s help definieer het,…
-
Iere klop dapper Drake in Sesnasies-stryd
Ierland het die naweek se sportaksie met nog ’n oorwinning in die Ses Nasies-rugbykompetisie afgeskop deur Wallis gisteraand in Dublin…
Brekende Nuus
-
Banyana Banyana-hoofafrigter Desiree Ellis sê dis van groot belang om openingswedstryd van WAFCON Maandagaand 19:00 teen Tanzanië in Casablanca te wen, vorige kragmeting tussen dié twee het gelykop geeïndig
-
Sangeres Carly Simon (‘You’re So Vain’) het bekend gemaak dat sy met Parkinson se siekte gediagnoseer is
-
Formele borgtoguitspraak in saak teen voormalige vlootbestuurder (42) van Emfuleni plaaslike munisipaliteit wat in hegtenis geneem is weens beweerde tenderbedrog & korrupsie van R16 miljoen, uitgestel tot 29 Julie
-
‘n Jurie sal na verwagting Maandag openingsbetoë aanhoor in verhoor van Lindsay Clancy van Massachusetts wat daarvan aangekla word dat sy haar drie kinders (5, 3 & 8 maande oud) in 2023 verwurg het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie





