Wêreldbeker
-
Sokkerkoors styg terwyl vure doodgeslaan word
Met sokkerkoors wat stadig maar seker ter ondersteuning van Bafana Bafana se Wêreldbeker-aanslag deur Suid-Afrika versprei, het die span eindelik…
-
Oud-doelwagter van Pirates vaar uit teen Safa oor visum-debakel
Innocent Mayoyo, voormalige doelwagter van Orlando Pirates, is behoorlik warm onder die kraag ná die visum-debakel in ’n verleentheid vir…
Brekende Nuus
-
12 lande, waaronder Brittanje, Kanada en Frankryk, het aangekondig dat hulle sanksies op handel met Israeliese nedersettings in die Wesoewer gaan instel ná ’n toename in aanvalle deur Israeliese setlaars op Palestynse dorpe in dié besette gebied
-
NG Kerk-predikant en skrywer Johann Symington, wat ook die redakteur van die Kerkbode en LIG-tydskrif was, is in die ouderdom van 78 oorlede
-
Juan Jesus Vivas, die leier van Spanje se Noord-Afrikaanse enklawe, Ceuta, het ’n beroep op die EU gedoen vir groter ondersteuning aan die gebied, wat hy as ’n ‘drukkoker’ beskryf het ná die groot toestroming van buitelanders gedurende Julie vanjaar
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

