Woordeboek
-
Die WAT se woord van die week
hookah-pyp(ook sonder ’n koppelteken hookahpyp) (hoo-kah-pyp) s.nw., hookah-pype. (hookah: <Hindi of Oerdoe huqqā <Arab. ḥuqqa, “kissie, fles”, wat verwys n.d.…
-
Die WAT se woord van die week
syglyadder(sy-gly-ad-der) s.nw., syglyadders. (ongewoon) Adder wat met ’n tipiese sywaartse winding v.d. liggaam voortbeweeg, veral Namibadder: Die syglyadder het ’n…
-
Die WAT se woord van die week
urk s.nw., urke. (geselstaal) Onverfynde, ongure persoon met, tipies, ’n oneerbare, twyfelagtige karakter: Hy (die sanger) is ’n skobbejak, ……
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
’n Aanval op ’n kroeg het 3 mense dood gelaat in die jongste oplewing van geweld in Kameroen se geteisterde Engelssprekende weste
-
Die polisie het die aantal vroue wie se sterftes in Ekurhuleni amptelik ondersoek word, tot 7 verhoog, dit volg op die bevestiging dat ’n vrou wie se liggaam op 7 September in ’n rivier in Clayville gevind is, by die breër ondersoek ingesluit sal word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


