Die WAT se woord van die week

Rook.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

hookah-pyp
(ook sonder ’n koppelteken hookahpyp) (hoo-kah-pyp)

s.nw., hookah-pype. (hookah: <Hindi of Oerdoe huqqā <Arab. ḥuqqa, “kissie, fles”, wat verwys n.d. houer met water waardeur die rook getrek word)

WATERPYP: Op elke straathoek sit groepe jong mans op plastiekkratte. Hulle dobbel. Sommige sit net. Die geborrel van hookah-pype is vaagweg hoorbaar (B. Wyngaard: Jagter, 2019, E)


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos