Hezbollah, Libanon se militante groep, steek na bewering mortiere, missiele en AK47-aanvalsgewere in gewone Libanese burgers se huise in die suide van die land weg om Israel mee aan te val.
Daarom vee die Israelse weermag hierdie dorpies gelyk met die grond, het Ilan Shulman, ’n Israelse reservis wat in Libanon diens gedoen het, verduidelik.
- Lees Jana Marx se volledige berig vanuit Jerusalem oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
- Jana Marx se reis na Israel en die Wesoewer namens Die Papier is deur die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes moontlik gemaak.
