VF+ se Willie Spies sê waarom eenpartyregerings gevaarlik is

,
Willie Spies.
Willie Spies. Foto: Verskaf.

Uit my vorige onder­vindings as ’n pro­kureur in litigasie namens AfriForum teen munisipaliteite ­wat foute maak, is daar twee pertinente vanselfsprekende voorbeelde:

In Pretoria moes ons die Tshwa­ne-metroraad hof toe neem oor ’n “stadsreinigingsheffing” wat arbitrêre onwettige heffings inge­stel het waarmee belastingbeta­lers gestraf word. Hier ondersteun die DA ons in ons kritiek teen die heffings. In Kaapstad egter, waar die DA alleen regeer, moes ons ook litigeer teen ’n soortgelyke arbitrêre onwettige heffing deur daardie stadsraad.

Volstrekte politieke mag, sonder vennote wat jou op jou tone hou, is dus gevaarlik.

  • Lees Willie Spies, ’n burgerregteprokureur en die VF Plus se nommer 1-kandidaat vir Tshwane, se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


Kategorieë: ,

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie