VRK-somme lyk gunstig vir SA spanne

Quan Horn, agterspeler van die Lions, gee sy span se agterlyn opsies en slaankrag op die aanval.
Quan Horn, agterspeler van die Lions, gee sy span se agterlyn opsies en slaankrag op die aanval. Foto: Gallo Images.

Suid-Afrikaanse rugby-ondersteuners sal nou duim vashou dat die Stormers, Lions en Bulls in hul laaste twee wedstryde genoeg punte sal insamel om in goeie posisies in die topagt van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) te eindig.

Die Stormers, wat uiteindelik op alle silinders beweeg het en indrukwekkend so, het die Glasgow Warriors in ’n moontlike kleed­repetisie vir die eindstryd met 48-12 uit hul eerste plek op die puntelys geknikker en dit self oorgeneem.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie