Mel die Storieverteller het onlangs die gesogte prys as Smaakmaker van die Jaar gewen en is ook aangewys as Tiktokker van die Jaar in Afrikaans.
Mel (eintlik Melanie du Toit, nou met Ronald Welgemoed, haar man, se van) vertel vanuit die Paarl, haar tuisdorp, van die warrelwind jaar wat sy agter die rug
het.
- In die jongste uitgawe van Die Papier gesels Yolanda du Toit met dié kleurvolle inhoudskepper.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
