Generasie Z (gebore tussen 1997 en 2007) is besig om die reëls van drankverbruik te herskryf.
Die ouderdomsgroep tussen 19 tot 29 jaar gebruik beduidend minder alkohol as vorige generasies, aldus navorsing wat in Julie 2025 in die Britse Mediese Joernaal (BMJ) gepubliseer is.
Dit dui voorts op ’n duidelike kulturele verskuiwing, waar gesondheid, welstand en bewuste leefstylkeuses ’n groter rol speel in hoe jongmense alkohol verbruik.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
