Die koms van sosiale media het ons lewens in baie opsigte verander, maar ongelukkig nie net op ’n positiewe manier nie. Die insluit van die woord “sosiale” impliseer konneksie; ’n verbinding met ander mense.
Hoewel dit vir baie mense inderdaad ’n wonderlike manier is om met familie en vriende kontak te behou, nuwe vriende te maak en netwerke te bou, is die keersy ook dikwels waar.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
