Gesondheid
-
Kommer oor styging van masels-gevalle
Meer as 3 891 mense in Suid-Afrika is vanjaar al gediagnoseer met masels, wat beteken dat daar heelwat meer gevalle…
-
Uitgebrand of doodmoeg?
Die woord uitgebrand word eintlik te maklik gebruik, sê kenners. Om doodmoeg te wees kan dalk dui op ander faktore…
-
Skermslim: Wat ouers moet weet
Ouers het die week opnuut bewus geword van die aanlyn gevare waaraan kinders blootgestel word. Dit volg nadat ’n 16-jarige…
-
SA haal hortend asem
Suid-Afrikaners in Mpumalanga en Gauteng asem onwetend vuil lug in wat gelykstaande is aan ’n skokkende hoeveelheid pakkies sigarette per…
-
‘Ek ith thiek’ – maar is jy regtig?
“Ek het griep.” Dit is waarskynlik ’n boodskap wat elke bestuurder al op ’n Maandagoggend gekry het. Maar hoe gereeld…
-
Dís hoekom energiedrankieslaat jou bloeddruk laat styg
“Wat kommerwekkend is, is dat ons al hoe meer jongmense met hoë bloeddruk sien.” So sê Arinda Kruger, ’n apteker…
-
Die slaapparadoks: Waarom agt ure nie altyd genoeg is nie
Joelene Prinsloo (44), wat in die finansiële sektor in Pretoria werk, probeer alles reg doen. Sy slaap gereeld tussen agt…
-
Toy Story 5 wys tegnologie is nie die skurk nie, sê kenners
Meer as 30 jaar ná Woody, Buzz Lightyear en hul speelgoedvriende die eerste keer gehore wêreldwyd bekoor het, is Toy…
-
Jou lyf is meer as ’n stel statistieke
Agt ure se slaap (minstens twee ure se REM). 10 000 treë. 2,5 liter water. 4-6 ure se staantyd in ’n…
-
Die nuwe MIV-medikasie ‘nog te duur’
Slegs 450 000 mense sal in die volgende twee jaar toegang hê tot die nuwe MIV- anti-retrovirale inspuitbare behandeling, Lenacapavir.…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
6 Nigeriërs wat in die Verenigde State gesoek word in verband met ’n beweerde aanlyn romansebedrogspul, sal na verwagting vanmiddag uit SA uitgelewer word nadat hulle na bewering meer as 100 vroue regoor die VSA geteiken en hulle uit meer as R100 miljoen bedrieg het
-
Steve Hansen, die voormalige All Blacks-afrigter wat die Wêreldbeker twee keer met dié land gewen het, het by die Australiese rugbyliga-span Manly Sea Eagles aangesluit as direkteur van sokkerprestasie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









