Woordmeesters: Taalwenk no. 3

Afrikaans.

Vyf weke, vyf taalwenke en vyf aanlyn taaltoetse. Die Woordmeesters-taalkompetisie stel die taalvernuf van oud en jonk op die proef. Kontant en ander pryse is op die spel. Waarvoor wag jy?

Registreer hier: https://akademia.ac.za/woordmeesters/

Woordmeesters.

Elke toets word voorafgegaan deur ’n taalwenk wat op Akademia se Facebook-blad en Die Papier se webwerf en sosialemediaplatforms gedeel word. Die eerste taalwenk het op Maandag, 1 Junie verskyn, met die eerste taaltoets wat op Vrydag 5 Junie geopen het.

As bonus word ’n ekstra taalwenk vir lesers van Die Papier gegee in Vrydae se uitgawe.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie