’n Mens sien en voel die woede oral om jou – op sosiale media, jou buurt se WhatsApp-groep, op ons paaie . . . Kuiers om die braaivleisvuur is lankal ook nie meer ’n gewaarborgde vredige ruimte nie.
“The age of rage”, noem kenners dit – ’n era gekenmerk deur verontwaardiging (geregverdig of ongeregverdig), digitale woede en grootskaalse politieke verdeeldheid.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
