Dié toer is die naaste aan oorlog – net met reëls

Bob Skinstad.
Bob Skinstad.

“Rugby is ’n besondere sport. Dit is die naaste ding aan ’n oorlog of ’n geveg, maar met reëls. Jy wil jou teenstander behoorlik klop, maar terselfdertyd kan jy hom steeds respekteer. Tradisionele toere, soos dié wat nou met Rugby’s Greatest Rivalry-reeks voorlê, het grootliks met die aanbreek van die professionele era en die fokus op groot wedstryde met kommersiële waarde verdwyn. Die dae toe nasionale spanne teen provinsiale spanne gespeel het – die klassieke Dawid-teen-Goliat-kragmetings – het byna heeltemal verdwyn,” skryf die oud-Bok-speler Bobby Skinstad in sy eerste rubriek.

  • Lees Bob Skinstad se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos