Nuusbrief 5
-
Dis ons droom vir Kimberley se mense, sê Bergh
Vergeet vir ’n oomblik van Kimberley se gat – die Griekwas se afrigter Pieter Bergh, hoop juis niemand beland in…
-
Kolbe kan Kiwi’s se drome sink
Dit voel soos ’n ewigheid tot môre! Nie net gaan ons moet “skrum, Bokke, skrum” nie, maar Cheslin Kolbe sal…
-
Fort Kaapstad vir All Blacks
Rugby is net soveel ’n kopsport as wat dit ’n kontaksport is – dit weet ons. Die Springbokke se ego…
-
Greatest Rivalry: Oud-Bokke onthou só
Die Bokke kan nie teen die All Blacks uitdraf sonder om ’n gevoel van nostalgie te herroep nie. Tien oud-Springbokke…
-
Manie dalk in Rassie se binnebaan?
Victor Matfield, die voormalige Sprongbok-kaptein, voorspel dat die ervare Manie Libbok volgende Saterdag op losskakel in teen die All Blacks…
-
Dié toer is die naaste aan oorlog – net met reëls
Niemand sal Bobby Skinstad in die Springboktrui op die veld vergeet nie. Maar het jy geweet dat ’n ikoniese speler…
-
Chad nou Bond . . . Statebond
Chad le Clos is amptelik die suksesvolste swemmer in die geskiedenis van die Statebondspele. Le Clos is die individuele wenner van…
Brekende Nuus
-
Die konstitusionele hof het die Wet op Openbare Verkrygings van 2024 ongrondwetlik verklaar en ongeldig gemaak ná regsgedinge wat deur die Wes-Kaapse Regering en die vakbond Solidariteit ingestel is, met die wet wat daarop gemik was om eenvormige reëls daar te stel vir hoe regeringsinstellings, provinsies en munisipaliteite openbare geld aan goedere en dienste bestee
-
Die Kaapse gemeenskap en owerhede is op soek na die vermiste stapper Wayne Barnard (46) op Tafelberg, met sy vrou, Lauren, waan aan CapeTalk gesê het sy het hom laas om 11:05 gister gekontak, toe hy sy regstreekse ligging en ’n foto met haar gedeel het
-
Die Kanadese premier, Mark Carney, het die dreigemente van VSA-pres. Donald Trump verwerp oor Ottawa se strewe na nouer bande met die Europese Unie: ‘Niemand gaan ons kultuur voorskryf nie, of bepaal met wie ons internasionaal ooreenkomste kan aangaan nie’
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos






