Dink

Ontledings van die sake van die dag, met ’n persoonlike aanslag.

Brekende Nuus

  • Die 19-jarige senter Markus Muller sal Saterdag sy Curriebeker-debuut vir die Stormers XXIII teen die Sharks XV in DHL-stadion maak nadat hy op buitesenter gekies is as een van 8 veranderinge aan die beginspan

  • VSA-pres. Donald Trump sê die lugaanvalle deur Amerika en Saoedi-Arabië op pro-Iranse burgermagte in Irak is Woensdag in samewerking met die Irakse regering uitgevoer

  • Spanje het inwoners van al 12 dorpe wat weens ’n veldbrand in die provinsie Ávila, wes van Madrid, ontruim is, toestemming gegee om na hul huise terug te keer

  • Omstrede sakeman Suliman Carrim moet op 14 Augustus weer voor die Madlanga-kommissie verskyn, tensy hy kan bewys dat hy medies ongeskik is om te getuig, want dit is die 5de keer dat Carrim se verskyning voor kommissie uitgestel word weens sy beweerde swak gesondheid

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie