-
Stormagtige tye wag op ‘Suidooster’-kykers
’n Yskoue front van drama tref Suidooster in Julie met die een storm na die ander wat Ruiterbosch, die fiktiewe…
-
Jou lyf is meer as ’n stel statistieke
Agt ure se slaap (minstens twee ure se REM). 10 000 treë. 2,5 liter water. 4-6 ure se staantyd in ’n…
-
Innibos: Musiekteater gaan bederf
Innibos 2026 beloof om musiek- en musiekteaterliefhebbers te bederf met ’n program wat strek van klassieke meesterwerke en internasionale kunstenaars…
-
Landskapskunstenaar Leon Kluge se 3de goud by Chelsea-blommeskou bly ’n triomf: ‘Ons Suid-Afrikaners kan trots wees op ons natuurlike erfenis’
Aan die begin van hierdie jaar het Suid-Afrikaners in afgryse toegekyk toe verwoestende veldbrande landskappe regoor die Overberg verskroei het…
-
Kaartjies vir Aardklop nou al te koop
Met 12 debuutproduksies, kaartjies wat reeds vinnig verkoop en die moontlikheid van meer as 60 000 besoekers, is Momentum Aardklop besig…
-
VIBE Innibos gee jonges kans vir kuns: ‘Noem ons sommer die Cravenweek van die kunste’
Stel jou voor: ’n Bus vol jolige rugbyseuns wat pas die eindstryd van die liga gewen het. Almal sing en…
-
Gewilde Tannie Maria-reeks: ‘Dis onder ’n boom gebore’
Tannie Maria, die geliefde troostante cum amateur speurder-karakter uit die pen van Sally Andrew, is onder ’n kameeldoringboom in die…
-
Nuwe Paul ‘Slab’-stuk in Montecasino te sien
Midnight in Parys, ’n nuwe verhoogstuk deur die gerekende skrywer Paul Slabolepszy, begin op 12 Junie in die Studio-teater in…
-
Diepe Waters se Marco is romanties én roekeloos
Om te verstaan hoe sy karakter, Marco Viljoen (22), verlief kan raak op ’n vrou van iets in die veertig,…
-
Belangrike werke van Gerard Sekoto, Penny Siopis en ander onder die hamer
’n Histories belangrike Gerard Sekoto-skildery van Sophiatown, ’n multikulturele voorstad van Johannesburg wat tydens apartheid gesloop is, word binnekort te…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










