-
Inwoners gons oor Weskus se vermeende ‘aardbewing’
Sosiale media het die afgelope week behoorlik gegons oor ’n “aardbewing” wat die Weskus die afgelope Sondagaand, 12 Julie, blykbaar…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Andy Burnham word amptelik nuwe Britse eerste minister ná ontmoeting met koning Charles
Andy Burnham het vandag die nuwe Britse eerste minister geword nadat hy koning Charles III by Buckingham-paleis ontmoet het en…
-
Plaaseienaars wen waterstryd teen munisipaliteit, maar Lambertsbaai se krane bly oop
‘n Hofuitspraak het beslis dat plaaseienaars se regte geskend is toe die Cederberg-munisipaliteit sonder hul medewete ’n waterlisensie gekry het…
-
8 nuwe gevalle van bek-en-klouseer in Vrystaat bevestig
Die Vrystaatse departement van landbou, landelike ontwikkeling en omgewingsake het op Vrydag, 17 Julie, agt nuwe gevalle van bek-en-klouseer bevestig.…
-
Mangaung-metro steeds in die moeilikheid
Dis die negende agtereenvolgende jaar wat die Mangaung-metro onseker is of hy as lopende saak sal kan voortbestaan, sê dié…
-
Hierdie naweek in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag en gister, 18 en 19 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus…
-
Regering veroordeel ‘slegs vir Afrikaners’ Bokkieweek-sporttoernooi
Senior regeringsamptenare het skerp kritiek uitgespreek teen Bokkieweek, ’n sporttoernooi wat jaarliks uitsluitlik vir Afrikanerkinders aangebied word. Die minister van…
-
Verdagte met gevlekte banknote in OTM-bomaanvalondersoek vasgetrek
’n 52-jarige man is in hegtenis geneem nadat die polisie na bewering gevlekte banknote by sy woning gevind het tydens…
-
Jeffreysbaai weer kalm ná gewelddadige betogings, maar polisie bly sigbaar
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Oos-Kaap het bevestig dat die situasie in Jeffreysbaai en die breër Kouga-gebied kalm bly…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie








