-
Nee vir ‘Sasolburg by die see’
Suid-Afrika se eerste groot kommersiële e-vliegtuigbrandstofaanleg wat beplan word as deel van die wêreld se oorgang na ’n koolstofvrye ekonomie,…
-
Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof
’n Beweerde Britse voortvlugtige wat gesoek word vir die moord op sy vrou en twee dogters, het voor die Johannesburgse…
-
Talle vrae ná seun by Rusthof-begraafplaas-uitbreiding verdrink
Terwyl ’n Casablanca-ma rou oor haar vyfjarige seun wat op Sondag, 12 Julie, verdrink het, eis die gemeenskap antwoorde oor…
-
VSA bly Iran aanval terwyl koste van oorlog $37 miljard verbysteek
Nuwe Amerikaanse lugaanvalle het Woensdag lugverdedigingstelsels in Teheran geaktiveer nadat president Donald Trump gewaarsku het dat hy “nog nie klaar…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 21 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
VSA waarsku burgers wêreldwyd dat aggressie en aanvalle kan toeneem wees Midde-Ooste-oorlog
’n Grieks-Amerikaanse egpaar is Dinsdagoggend in ’n mesaanval by die ingang van die Akropolis in Athene beseer, slegs ure nadat…
-
Dieselprysverhoging dreig namate wêreldwye aanboddruk en lae voorraadvlakke bots
Suid-Afrikaanse motoriste en logistieke ondernemings staar ’n skielike ommekeer in brandstofpryse voor Augustus in die gesig. Hoewel vroeër vooruitskattings op…
-
Ietermagog uit vermeende smokkelaars se kloue gered
Die smokkel van ’n bedreigde spesie is verhoed danksy ’n suksesvolle optrede deur die polisie. Vyf verdagtes is die afgelope…
-
Inwoners gons oor Weskus se vermeende ‘aardbewing’
Sosiale media het die afgelope week behoorlik gegons oor ’n “aardbewing” wat die Weskus die afgelope Sondagaand, 12 Julie, blykbaar…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









