Nuus

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Brekende Nuus

  • Oekraïne se poging om by die Europese Unie aan te sluit, sal na verwagting Maandag na die volgende fase beweeg ná ’n lang vertraging, wanneer ministers van buitelandse sake van die 27-lidlande formeel onderhandelinge met Oekraïne en die buurland Moldawië begin

  • Gemoedere het Maandag buite die Sherwood Hall-terrein in Durban opgevlam toe ’n woedende skare Malawiese burgers Ngizwe Mchunu, ’n aktivis wat hom bemoei met proteste teen ongedokumenteerde buitelanders, en lede van March and March gewaar het

  • ’n Aardbewing wat die 6,2 op die Richterskaal gemeet het, het die suidelike kus van die Filippyne getref, ’n week nadat ’n dodelike aardbewing in dieselfde streek minstens 65 mense doodgemaak het

  • Die dodetal ná ’n botsing tussen ’n seilboot en ’n groot passasierskatamaran met meer as 100 mense aan boord in Kroasië het tot 4 gestyg

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie