-
Op jul merke, gereed vir . . . nommer 99 ná nederige £1-begin !
Terwyl hardlopers voorberei vir die 99ste aanbieding van die wedloop op Sondag 14 Junie, bly hierdie legendariese resies sy oorspronklike…
-
‘March and March’ se optog na Parlement verg ferm optrede deur polisie
Die polisie handhaaf ’n sterk teenwoordigheid terwyl lede van die anti-onwettige immigrasiegroep March and March deur Kaapstad se middestad na…
-
Juffrou sterf toe skoolbus van die Laerskool Kathu teen vragmotor bots
‘n Donker wolk van rou hang oor die Laerskool Kathu nadat en van die skool se onderwyseresse Saterdagoggend gesterf het toe…
-
Hof steek stokkie voor Trump se planne – maar gaan hy gehoor gee?
Werkers in die Amerikaanse hoofstad het Saterdag begin om president Donald Trump se naam van die fasade van die John…
-
FAK en Staatsteater sluit historiese ooreenkoms vir Afrikaanse teater
‘n Historiese samewerkingsooreenkoms, gemik daarop om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut ’n prominente plek op die Staatsteater se groot…
-
Verdagte nr 3 vas ná gru-moord van twee bejaardes in Krugerwildtuin
Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, mnr. Willie Aucamp, het die vinnige inhegtenisneming van ‘n derde verdagte in…
-
Die Kinderfonds: Gemeenskapskleuterskole bou aan kinders én gemeenskappe
In baie arm gemeenskappe word werklose ma’s aangestel om na kinders om te sien, terwyl personeel dikwels nie formele opleiding…
-
David Hockney: Só word hy onthou
Die ikoniese Britse kunstenaar David Hockney het op 11 Junie 2026 gesterf, ‘n maand voordat hy sy 89ste verjaardag sou…
-
E-tol: Dié skuld was nooit haalbaar nie, sê Outa
Motoriste met e-tol-skuld kan uiteindelik ontspan: Al dié skuld word afgeskryf. “Dit bevestig wat Outa en baie ander al vir…
-
El Niño se skadu hang oor somergewasse
Die moontlikheid van ’n El Niño-weerstelsel later vanjaar laat landbou produsente reeds hul beplanning vir die komende somerproduksieseisoen hersien. Hoewel daar nog…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










