-
Oud-Eskomwerker en makkers se doppie geklink oor R8,5 m-bedrog
Die Valke in Mpumalanga het die skuldigbevinding verwelkom van ’n voormalige Eskom-werknemer en drie medebeskuldigdes, asook drie maatskappye, in ’n…
-
Helen se steil bult na koalisie in Goudstad
Dis nie meer so lank voordat jy 4 November by die stembus jou kruisie moet trek nie. Jana Marx het…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
KSUT sê ontruimings het gehelp om kalmte ná onrus te herstel
Die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) sê die eerste dag van kampusontruimings het gehelp om spanning te verminder ná gewelddadige…
-
DA-LP Burke verlaat finansiële komitees te midde van ondersoek na fintegmaatskappy se R4 miljard-transaksies
Die DA se federale finansiële voorsitter, dr. Mark Burke, het hom aan die parlement se finansiële komitee en finansiële groepering…
-
Rybewyse een stap nader om 10 jaar geldig te wees
Suid-Afrika se plan om die geldigheid van rybewyse van vyf na 10 jaar te verleng, is nou in die Staatskoerant…
-
Trump sê g’n Iran-gesprekke is beplan nie, beweer Hormoes is ‘nuwe Amerikaanse grondgebied’
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Dinsdag gesê geen gesprekke met Iran is tans aan die gang of geskeduleer nie,…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Malmesbury-tiener in hegtenis geneem oor bande met internasionale netwerk wat kinders seksueel uibuit
’n 16-jarige tiener is in Malmesbury in hegtenis geneem vir die toegang tot, besit, fasilitering en aflaai van materiaal waarin…
-
Kommersiële skeep in Straat van Hormoes getref terwyl Trump Oman oor Iran-onderhandelinge dreig
’n Kommersiële vaartuig is Dinsdag deur ’n onbekende projektiel getref terwyl dit deur die Straat van Hormoes gevaar het, wat…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










