-
Rowers slaan wéér toe in Paarl: 3de roof in Lady Greystraat in 7 dae
’n Derde gewapende roof binne een week het Saterdagmiddag, 6 Junie, in Lady Greystraat plaasgevind toe twee gewapende mans na…
-
Mel Viljoen terug in SA en wil nuwe naelsalon open
Noudat Mel Viljoen veilig terug is in Suid-Afrika, beplan sy haar nuwe lewe en soek sy na ’n nuwe woonstel…
-
Eerste episode van Die Papier Praat gemis? Kyk dit nou hier!
Welkom by die heel eerste uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans.…
-
Kuilsrivier-petroljoggie help ma ná geboorte, droom van paramedikus wees
Vir baie mense sou dit traumaties wees om in die middel van die nag ’n vrou by ’n petrolstasie te…
-
Gr. 2-leerder sterf in hospitaal week ná ongeluk in Wellington
’n Gesin se lewe het in ’n oogwink onherroeplik verander toe ’n motorongeluk in Wellington die lewe van die agtjarige…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 5 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Avonturier loods nuwe soektog na Rietbok-vliegtuig
Byna ses dekades nadat die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se Viscount-vliegtuig Rietbok in die see naby Oos-Londen neergestort het, is Wouter…
-
Bek-en-klouseer: Nuwe gevalle bevestig in Bloemfontein, Bethlehem en Boshof
Die Vrystaat se bek-en-klouseeruitbreking het 604 bevestigde gevalle bereik nadat nog 11 nuwe gevalle hierdie week aangemeld is. Die departement…
-
Só vloei meer as R97 m. in drie maande na politieke partye
Politieke partye het in die eerste drie maande van vanjaar altesame R97,2 miljoen aan skenkings by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK)…
-
KYK: Die eerste episode van Die Papier Praat is hier!
Welkom by die heel eerste uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans.…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










