-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 09 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Party sê nee vir studenteverblyf in Qwaqwa
Die DA verwerp die besluit van die Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie (VOK) om die kantoorruimte by die Naledi Mall in die sentrale…
-
Dodetal in Thailandse skoolskietery styg tot nege
Die dodetal ná ’n skietery by ’n skool buite Bangkok in Thailand het tot nege gestyg nadat ’n 12-jarige meisie…
-
Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier
Vir inwoners en besoekers is die daaglikse vlug van duisende Trekduikers oor die Bergrivier ’n bekende en indrukwekkende gesig. Volgens…
-
Iran stel voorwaardes vir heropening van Straat van Hormuz
Iran se Revolusionêre Wag sê die Straat van Hormuz sal nie heropen word voordat die Verenigde State aan al Teheran…
-
DStv skrap nóg vier kanale: Wat beteken dit vir intekenare?
DStv-intekenare sal vanaf September van nog vier bekende kanale moet afskeid neem nadat MultiChoice aangekondig het dat Mzansi Bioskop, Mzansi…
-
Rugbyspelers se verkragsaak na streekhof in Paarl oorgeplaas
Twee klubrugbyspelers van die Paarl het Woensdag (5 Augustus) weer in die landdroshof in Wellington verskyn. Hulle staan tereg op…
-
Boland klop Oakdale in naelbyt-kragmeting
Die langverwagte Battle of the Boere, oftewel die groot King Price-landbouderby tussen Hoër Landbouskool Oakdale en Boland Landbouskool, het vanjaar…
-
Trump beweeg oor Gasa, Netanyahu wik en weeg nog
Pres. Donald Trump van Amerika se vredesplan vir Gasa het uit die dood uit opgestaan en staan nou op ’n…
-
Wes-Kaapse boere haal steeds sand uit wingerde
Die Wes-Kaapse landbousektor het dit nog moeilik en boere is steeds besig met opruimingswerk nadat die oorstromings in Mei erge…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








