-
#SneeuNuus Verskeie roetes uiters gevaarlik, paaie gesluit vanweë gure weerstoestande
Verskeie roetes in die Oos-Kaap, Vrystaat en KwaZulu-Natal is uiters gevaarlik weens sneeuval, ys en swaar reën. In die Vrystaat…
-
Olie afkomstig van moontlike ‘skaduvloot’ affekteer reeds 390 vk kilometer in beskermende mariene gebied
Oman het Maandag gesê hy werk daaraan om ’n oliestorting aan die land se suidkus te beperk nadat ’n olietenkskip…
-
Onbetaalde lening tussen ‘jarelange vriende’ lei tot skietdood
’n Voormalige Thaise LP het Maandag ’n plaaslike regeringsamptenaar in helder daglig oor ’n finansiële dispuut doodgeskiet voordat hy in…
-
Groen lig vir fosfaatmyn langs Langebaanweg-lugmagbasis, maar . . .
’n Nuwe mynbouprojek op plaasgrond langs die Langebaanweg-lugmagbasis het omgewingsmagtiging gekry, wat vrae laat ontstaan oor die moontlike uitwerking van…
-
Britse motorfietspaartjie eindig hul hongerstaking in tronk
’n Britse egpaar wat in Iran aangehou word op aanklagte van spioenasie, het hul jongste hongerstaking van etlike maande beëindig…
-
#SneeuNuus Hier bibber mens en dier vandag behoorlik – en veiligheidswenke vir diegene op pad!
Motoriste word deurentyd vermaan om ag te slaan op verkeerswaarskuwings indien daar vandag gereis word. Die sneeu val wyd en…
-
Agt ontbinde liggame in massagrafte by onwettige myn gevind
Ecuadoriaanse owerhede het Sondag agt ontbinde liggame in massagrafte by ’n onwettige myn in die suidelike provinsie Azuay gevind, wat…
-
Vandervijlpark: ‘Ons kan sien wat ons inasem’
Toe ons verslaggewer Kaylie Joubert Vanderbijlpark Dinsdag besoek het, het ’n groot rookwolk net bo die grond gehang. Verlede week…
-
Trekduikers lewer daagliks ’n skouspel oor die Bergrivier
Vir inwoners en besoekers is die daaglikse vlug van duisende Trekduikers oor die Bergrivier ’n bekende en indrukwekkende gesig. Volgens…
-
Erge weerwaarskuwings uitgereik: Sneeu en skadelike winde tref verskeie provinsies.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het verskeie ernstige weerwaarskuwings vir sentrale dele van die land en KwaZulu-Natal uitgereik, terwyl ’n kouefront…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










