-
PA se burgemeesterskandidaat in Kaapstad op borgtog vrygelaat
Die leier van die Patriotic Alliance (PA), Gayton McKenzie, sê die party gaan nie afstand doen van drie lede wat…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 11 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
SA se werkloosheid styg tot 33,6% namate werkkrisis verdiep
Suid-Afrika se amptelike werkloosheidskoers het in die tweede kwartaal van 2026 tot 33,6% gestyg, die hoogste vlak in vier jaar,…
-
Hofbevel keer afbakening van nuwe munisipaliteit in Suid-Vrystaat
Volgens ’n bevel in die Vrystaatse hooggeregshof op Donderdag, 6 Augustus, sal die nuwe munisipaliteit wat vir die Xhariep-distrik in…
-
Koue front saai verwoesting op SA-paaie terwyl sneeuwaarskuwings van krag bly
’n Ernstige koue front wat die afgelope naweek oor Suid-Afrika beweeg het, saai steeds Dinsdag, 11 Augustus, verwoesting, met verskeie…
-
Nóg 121 ondersoeke kom oor verpleër wat pasiënte vermoor om werklas te verminder
Duitse aanklaers het Maandag gesê hulle ondersoek tientalle verdagte sake wat moontlik verband hou met ’n palliatiewe sorg-verpleër wat reeds…
-
Eers politiek, en dan (dalk) kinders . . .
Alexandria Ocasio-Cortez, een van die prominentste figure aan die Amerikaanse politieke linkerflank en ’n moontlike presidentskandidaat, het onthul dat sy…
-
Rusland sê ‘njet’, maar Duitsland glo dié land sit agter plofstof-hommeltuie by lughawe
Duitsland se regering het Maandag aangekondig dat die land sy polisie-eenheid teen hommeltuie gaan uitbrei. Dit volg dae nadat ’n…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 10 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
‘Bietjie probleme’ noop Sharks om veranderinge aan te bring vir All Blacks-kragmeting
Die Sharks sal sonder Springbok-losvoorspeler Vincent Tshituka wees vir hul kragmeting teen die All Blacks Dinsdagaand in Durban. Afrigter JP…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










