-
Dr. Sean Phillips, DG van water en sanitasie: ‘Water en politici meng nie’
Politici moenie in beheer wees van watervoorsiening nie – dis ’n tegniese taak vir professionele ingenieurs, sê dr. Sean Phillips,…
-
Kyk na ons rekord van dienslewering sê DA se Theo Venter
“Ons het ’n punt bereik waar mense nie meer omgee wat die kleur van jou vel is nie. Hulle wil…
-
Die historiese 1ste uitgawe van Die Papier is propvol nuus – kry joune vandag!
’n Direkteur-generaal wat politici vasvat, die jongste in die ANC- en DA-leierskapsages en nuus en ontledings oor die konflik in…
-
Dean Macpherson dalk ministerpos kwyt indien John Steenhuisen waai
Dean Macpherson sal moontlik sy pos as minister van openbare werke en infrastruktuur kwyt wees ná die DA se federale…
-
SA groet musiek- en teaterlegende Soli Philander
Suid-Afrikaners was Donderdagoggend geskok toe hulle wakker word met die hartseer nuus van die afsterwe van die geliefde vermaaklikheidster, Soli…
-
Polisiebevelvoerder in soeklig oor lede hom glo rondry
Die bevelvoerder van ’n polisiekantoor naby Hermanus word daarvan beskuldig dat hy polisielede laat op en af ry het vir…
-
Alan Winde daag pres. Ramaphosa uit oor BBP-beskerming se begroting
Met ’n begroting van R4,2 miljard vir BBP-beskerming is Alan Winde, die Wes-Kaapse premier, van mening dat dit blyk politici…
-
FAK beraam groot planne in Oos-Vrystaat
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se fondasies Vrystaat-vlaktes is onlangs opnuut versterk toe Lieandri Ackermann as kultuurnetwerkkoördineerder vir die…
-
Sesnasies-trofee onherstelbaar in brand beskadig
Vanjaar se Sesnasies is aan aan die brand. Maar ongelukkig kan dieselfde oor dié rugbytoernooi se geliefde beker gesê word.…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










