-
BKS-stryd duur voort ná hofsege vir boere
Die minister van landbou, John Steenhuisen, word daarvan beskuldig dat hy die Pretoriase hooggeregshof se onlangse uitspraak oor private inenting…
-
2 in Mosambiek gearresteer vir moorde in die Krugerwildtuin
Twee verdagtes is in Mosambiek in hegtenis geneem in verband met die wrede moorde op ’n egpaar van Mosselbaai wat…
-
Sake van dieremishandeling ondersoek ná skokkende gevalle in Noord-Kaap
WAARSKUWING: Hierdie artikel bevat onstellende inhoud ’n Lewendige hond wat aan sy nek opgehang is tot hy dood is, ’n…
-
Talle in die Overberg al 25 dae sonder krag ná die onlangse storms
Baie van Theewaterskloof se inwoners is steeds letterlik in die donker ná die storms op 11 Mei en steeds kan Eskom…
-
Kommer oor bewyse in verkragsake
Altesame 9 782 verkragtingsake is tussen Januarie en Maart vanjaar landwyd aangemeld volgens die polisie se jongste misdaadsyfers. Dit het…
-
Landdros weier om van rugbyspelers se borgaansoek te onttrek
Die landdros in die borgaansoek van die twee Paarlse klubrugbyspelers het 2 Junie beslis dat sy nie van die saak…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 2 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
SOE ontbloot diepgewortelde verval in VS-beursskema
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het blootgelê wat hy beskryf as ’n “morele mislukking” en ’n “ineenstorting van burgerlike plig” binne…
-
Vioolsdrift-moordverhoor begin weer Maandag in hof in Springbok
Die verhoor van Japie Claassens (61) van Vioolsdrift in die Noord-Kaap, wat tereg staan op twee aanklagte van moord en…
-
DA-burgemeesterskandidaat vir Ekurhuleni: ‘Niemand behoort bo die reg te wees nie’
Khathutshelo Rasilingwane, die DA se burgemeesterskandidaat vir Ekurhuleni, sê belastingbetalers behoort bekommerd te wees oor die bewerings rondom voormalige stadsbestuurder…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










