Nuus

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Brekende Nuus

  • Die Libanese staatsmedia het berig dat nuwe Israeliese lugaanvalle in die suide van die land Saterdag vyf mense doodgemaak het, ondanks ’n skietstilstand tussen Israel en die Iran-gesteunde Hezbollah-groep wat ’n dag tevore aangekondig is

  • Wêreldbeker-sokkertoernooi: Amerika klop Australië (2-0), Skotland val vas teen Marokko (0-1), Brasilië wen Haïti (3-0) en Turkye verloor teen Paraguay (0-1)

  • Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar

  • Die 3de uitsending van Die Papier Praat is nou op ons YouTube-blad beskikbaar

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie