-
Tolashe: Besteeldes is glo haar familie
Twee van die drie werkers wat Sisisi Tolashe, die omstrede en nou afgedankte minister van maatskaplike ontwikkeling, glo van hul…
-
Malema staar regsuitdaging oor RDK-lidmaatskap in die gesig
EFF-leier Julius Malema is in ’n regsgeveg oor sy rol in die Regterlike Dienskommissie (RDK) ná sy skuldigbevinding. Die Helen…
-
Hof dwing NGV op knieë: ‘15 jaar vir NGV . . . en dis optimisties’
Die konstitusionele hof se uitspraak dat die staat nie kan besluit waar dokters mag werk nie, is ’n terugslag vir…
-
Israel se adjunkminister van buitelandse sake oor nuutste flottielje-saak: ‘Dit was nié ’n humanitêre sending’
As die organiseerders werklik deur humanitêre hulp gemotiveer was, sou hulle die gevestigde landgrensoorgange gebruik het waardeur duisende ton geïnspekteerde…
-
Honderde buitelanders soek skuiling in Durban namate betogings toeneem
Meer as 250 buitelandse burgers, meestal vroue en kinders, het Woensdag beskerming by ’n kerksentrum in Durban gesoek terwyl georganiseerde…
-
Haai, nou’s dit te warm
Seetemperature wat wêreldwyd styg, hou ’n bedreiging vir haaie en tuna in. Hulle is besig om letterlik te warm te…
-
100 dae deur Afrika – op ’n skaatsplank!
Honderd dae. Dis hoe lank dit Jason (Jay) Vanporppal van Los Angeles geneem het om die meer as 5 500…
-
George-bouramp: Polisieondersoek afgehandel
“Die NVG is besig om die bewyse te oorweeg. Ons gaan deeglik moet wees weens die aard van die bewyse…
-
Gayton McKenzie gaan Pacofs laat heropbou
Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, sê hy het die Pacofs-raad in Bloemfontein in die pad gesteek…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









