-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke én aanlyn beskikbaar
Die SA president Cyril Ramaphosa het gister die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, geskors. Dit is egter nie die eerste polisiehoof…
-
Pres. Ramaphosa skors polisiehoof, genl. Fannie Masemola, tot sy hofsaak afgehandel is
President Cyril Ramaphosa het SA polisiehoof, genl. Fannie Masemola, “voorkomend” geskors en lt.genl. Puleng Dimpane sal waarneem in sy rol.…
-
Masemola-skorsing: ‘Reg moet sy gang gaan’
Die nasionale kommissaris van polisie, generaal Fannie Masemola, is voorlopig geskors. Dié besluit is vanmiddag tydens ’n mediakonferensie deur President…
-
Dís hoekom genl. Fannie Masemola as nasionale polisiekommissaris geskors is
Genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, is pas geskors. Pres. Cyril Ramaphosa het ’n mediakonferensie gehou om aan te kondig…
-
Midde-Ooste: Trump verleng skietstilstand om Iran tyd vir onderhandelinge te gee
VSA-president Donald Trump het sy land se skietstilstand met Iran verleng om meer tyd vir vredesgesprekke toe te laat, terwyl…
-
Minder koolstofbelasting, vra minister Ramokgopa
Dr. Kgosientsho Ramokgopa, die minister van elektrisiteit en energie, kan nie koolstofbelasting opskort nie, meen Willie Aucamp, die minister van…
-
Tim Cook gee die leisels van Apple ná 15 jaar oor
Die Amerikaanse tegnologiereus Apple sal altyd sinoniem wees met stigter Steve Jobs. Maar ná 15 aan die stuur van dié…
-
Man verskyn in hof ná padwoede-skietery in Emmarentia
’n Man (58) sal na verwagting vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op aanklagte van moord en poging tot moord…
-
Dié reusebrulpadda se habitat word ‘ondermyn’
Die enigste bekende broeiplek van die reusebrulpadda (Pyxicephalus adspersus) is glo in gevaar nadat die Mpumalanga Toerisme- en Park-agentskap (MTPA)…
-
Verblyf op Robbeneiland laat die tonge klap
Die voorgestelde plan om sowat 100 voormalige tronkbewaardershuise op Robbeneiland in oornag-toeristeverblyf te ontwikkel, het kommer op sosiale media laat…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










