Netbal
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag (29 Mei) Rugby (SS, 211) 7’s Wêreldkampioenskap, Valladolid-toernooi 10:20 Suid-Afrika t. Australië (vroue) 12:32 Suid-Afrika t. Brittanje 14:27 Suid-Afrika…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag (22 Mei) Rugby 20:55 Europese uitdaagbeker: Eindstryd: Montpellier t. Ulster (SS, 211) Gholf 13:00 DP World-reeks: Soudal-Ope, dag 2…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag (15 Mei) Rugby 17:55 SA Beker: Eerste halfeindstryd, Pumas t. Cheetahs (SS, 211) 20:40 VRK: Cardiff t. Stormers (SS,…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Is jy nie seker wanneer watter sporte op die kassie wys nie? Hier is sportredakteur, Stehan Schoeman, se handige gids.…
-
Nuwe skolereeks hupstoot vir netbal
’n Nuwe bloeitydperk is onlangs met die nuutgestigte Suzuki Netbal Power Series ingelui. Van die land se voorste skolespanne, soos…
Brekende Nuus
-
Spanje het inwoners van al 12 dorpe wat weens ’n veldbrand in die provinsie Ávila, wes van Madrid, ontruim is, toestemming gegee om na hul huise terug te keer
-
Omstrede sakeman Suliman Carrim moet op 14 Augustus weer voor die Madlanga-kommissie verskyn, tensy hy kan bewys dat hy medies ongeskik is om te getuig, want dit is die 5de keer dat Carrim se verskyning voor kommissie uitgestel word weens sy beweerde swak gesondheid
-
Die Israeliese weermag beskuldig Hezbollah daarvan dat die groep die skietstilstand in Libanon ‘openlik geskend’ het deur na bewering ’n hommeltuig op ’n Israeliese voertuig af te vuur
-
’n Minister in Jemen se regering het Woensdag aan AFP gesê die Houthi-rebelle werk onder leiding van Iran om ’n stelsel in te stel wat fooie hef van skepe wat deur die Rooisee en die Bab el-Mandeb-seestraat vaar
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie




