Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek

Die F1-skedule gaan hierdie naweek voort met die Miami-GP.
Die F1-skedule gaan hierdie naweek voort met die Miami-GP. Foto: F1.

Is jy nie seker wanneer watter sporte op die kassie wys nie? Hier is sportredakteur, Stehan Schoeman, se handige gids.

Donderdag (30 April)

Gholf

12:00 DP World-reeks: Turkse Ope, dag 1 (SS, 213)

21:00 PGA-reeks: Cadillac-kampioenskap, dag 1 (SS, 213)

Krieket

15:50 IPL: Gujarat Titans t. Royal Challengers Bengaluru (SS, 212)

Vrydag (1 Mei)

Gholf

12:00 DP World-reeks: Turkse Ope, dag 2 (SS, 213)

21:00 PGA-reeks: Cadillac-kampioenskap, dag 2 (SS, 213)

Krieket

15:50 IPL: Rajasthan Royals t. Delhi Capitals (SS, 212)

Netbal

Telkom-netballiga (SS, 209)

12:50 Lilies t. Sonoblomo

14:50 Crinums t. Jaguars

16:50 Sunbirds t. KD Queens

18:50 Stings t. Fireballs

Saterdag (2 Mei)

Rugby

14:55 SA Beker: Griekwas t. SWD (SS, 207)

Gholf

12:30 DP World-reeks: Turkse Ope, dag 3 (SS,213)

18:00 PGA-reeks: Cadillac-kampioenskap, dag 3 (SS, 213)

Krieket

15:50 IPL: Chennai Super Kings t. Mumbai Indians (SS, 212)

Motorsport

17:55 Miami Grand Prix Sprint (SS, 215)

21:55 Miami Grand Prix-kwalifiserende ronde (SS, 215)

Netbal

Telkom-netballiga (SS, 207)

12:50 Tornados t. Sonoblomo

16:55 Tshukudu t. Baobabs

18:50 Flames t. Stings

Sondag (3 Mei)

Rugby

14:55 SA Beker: Pumas t. Boland (SS, 209)

Gholf

12:00 DP World-reeks: Turkse Ope, dag 4 (SS, 213)

18:00 PGA-reeks: Cadillac-kampioenskap, dag 4 (SS, 213)

Krieket

11:50 IPL: Sunrisers Hyderabad t. Kolkata Knight Riders (SS, 212)

15:50 IPL: Gujarat Titans t. Punjab Kings (SS, 212)

Motorsport

21:55 Miama Grand Prix (SS, 215)


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie