Connacht
-
Glasgow Warriors verpletter moedige Connacht se drome met kwarteind-sege in Skotland
Drie minute en 34 sekondes . . . Connacht loop binne vier minute 7-0 voor teen die Verenigde Rugbykampioenskap-wenners van…
-
VRK-uitkloprondes: Gaan Glasgow vir Connacht knak? Hopelik nie!
Die Glasgow Warriors se wedstryd teen die Comeback Kid van hierdie jaar se Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen, Connacht, moet nie vlak gekyk word nie.…
-
VRK-uitkloprondes: Dié 3 SA spanne se hoop in opdraande-stryde wat wag
Die drie Suid-Afrikaanse spanne wat die naweek hul aanslag op die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-titel begin, gaan veral swaar steun op…
-
VRK: Kanniedood-Connacht? Lions keer Iere op Ellispark
Om ’n Lions-ondersteuner te wees, is ’n wille wipwaentjierit. Daar is nog altyd die geloof dat dié span in die…
-
Stormers verloor voorsprong ná Connacht hard terugveg vir dramatiese oorwinning in Kaapstad
Die Stormers se hoop om bo-aan die punteleer te eindig het ’n knou gekry toe hulle met 33-24 deur Connacht…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
’n Ligte vliegtuig het neergestort op New Road en Ou Pretoria-hoofweg in Midrand met ’n motorongeluk wat glo ook naby die toneel plaasgevind het
-
Die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie is steeds op koers om op 14 September vir die finale kwartaal te heropen, ná protesaksie dié instelling geruk het
-
Bosnië se minister van buitelandse sake, Elmedin Konaković, het 2 Serwiese diplomate beveel om die land te verlaat nadat verskeie amptenare van Belgrado die begrafnis van die oorlogsmisdadiger Ratko Mladić in die Serwiese hoofstad bygewoon het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




