dink
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die vierde uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Die WAT se woord van die week
Rubik se kubus gespesialiseerde uitdr. (na E. Rubik, Hongaarse beeldhouer en professor in argitektuur) Kubusvormige speelding wat uit kleiner blokkies…
-
Oogpunt: Fokus eerste op die grense met immigrantekrisis
Wettige en onwettige immigrante is tans in ’n ongesonde, onveilige situasie vasgevang. Die gesegde “ ’n mens is nie ’n…
-
Wenbrief van die week: Meevoerende ‘projek’ is toe KI-musiek
Ek lees met ’n glimlag Anushka van Loggerenberg se bydrae: Mense sal altyd meer egte musiek maak as KI. Ek…
-
Die Kinderfonds: R200 000 óf Toyota Vitz kan joune wees
Die Kinderfonds se groot skenkingsprojek is volle gang . . . en jy kan help! Deur ’n skenking aan Die…
-
Lesersfoto van die dag: Sonsondergang en sonneblomme by Secunda
Leser Altus Pretorius het hierdie foto’s in die Secunda geneem.
-
Van vredesduiwe tot hommeltuie: Só verander Russiese konflik juweliersware in Oekraïene
In ’n werkswinkel in Kiëf was ’n juweliersmaker besig om die laaste afrondingswerk aan haar nuutste skepping te doen –…
-
Woordmeesters: Taalwenk no. 4
Vyf weke, vyf taalwenke en vyf aanlyn taaltoetse. Die Woordmeesters-taalkompetisie stel die taalvernuf van oud en jonk op die proef.…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Geordin Hill-Lewis, die DA-leier, het Willie Aucamp aangewys om John Steenhuisen, wat onder hewige kritiek vir veral sy hantering van…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Suliman Carrim staar ’n nuwe ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid in die gesig nadat president Cyril Ramaphosa ’n ondersoek gemagtig het na tenders wat sy maatskappye betrek, wat ’n kontrak van R168 miljoen insluit wat toegeken is aan ’n gesamentlike onderneming tussen Transnat Coach Lines en Ziggy Investments
-
Die EU-hoof, Ursula von der Leyen, het die ‘onophoudelike aanvalle’ deur Iran-gesteunde gewapende groepe in die Golf veroordeel ná die jongste Houthi-aanvalle vanuit Jemen op Saoedi-Arabië se militêre teikens
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









