Greatest Rivalry
-
‘Tweespalt’: ’n Dokkie waar rugby-geesdriftiges mekaar met passie plettervat
’n Nuwe kykNET-dokumentêre reeks werp die kollig op die vrae wat rugbygeesdriftiges al dekades lank teister – en dis veral…
-
All Blacks kry nóg ’n beseringsslag ná Bok-nederlaag
Die All Blacks het nóg ’n beseringsslag gekry nadat Luke Jacobson bevestig is as die derde sleutelspeler wat die vierde…
-
Roigard se duikery laat rugbywêreld kopkrap
Cam Roigard, Nieu-Seeland se skrumskakel, is onder skerp kritiek nadat hy tydens Saterdag se toets teen die Springbokke by FNB-stadion…
-
Bokke wen, maar Rassie erken: Geluk was aan ons kant
Rassie Erasmus weier om ná die Springbokke se dramatiese 29–24-oorwinning oor die All Blacks in Soweto te glo die reeks…
-
SKRUM SKRUM SKRUM
Só het Suid-Afrikaanse ondersteuners by FNB-stadion hul steun tydens ’n skrum gewys, nadat Springbok-skrumafrigter Daan Human ’n beroep op die…
-
Kolbe se reeks verby ná gebreekte kakebeen
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het bevestig dat Cheslin Kolbe ’n gebreekte kakebeen opgedoen het en nie saam na die Verenigde State…
-
Greatest Rivalry 3de toets: Springbokke teen All Blacks
Die Springbokke loop voor met 2-1 in die Greatest Rivalry-reeks nadat hulle Saterdag in die FNB-stadion ’n harde 29-24-oorwinning oor…
-
Naelbyt eerste helfte: Beserings, geelkaarte, en ’n straf drie
Die eerste helfte van die derde toets tussen die Springbokke en die All Blacks het in ’n naelbyt-gelykopuitslag van 12-12…
-
Groen-en-goud tref Soweto
Van groen vlae en Springbok-truie tot ’n muur van geraas toe die Bokkebus opdaag. Soweto wys dat dié toets veel…
-
Bob Skinstad: Rennie se stilte is oorverdowend
As jong speler het ek baie foute gemaak. Ek was baie gelukkig om saam met puik individue in ’n paar…
Brekende Nuus
-
Die polisie het tydens ’n operasie op die N1 naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap beslag gelê op 57 000 Mandrax-tablette en 5 kg kokaïen met ’n geskatte waarde van R5,85 miljoen, ná ’n voertuig op die snelweg voorgekeer en deursoek is
-
Gemiddelde dieselpryse in die VSA het vir die 1ste keer bo $6 per gelling gestyg, het die motoristevereniging AAA gesê
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









