Landbou
-
Bek-en-klouseer: ‘Wat ons nou nodig het, is entstof in beeste’
Hoewel die landbousektor drie belangrike veldslae gewen het in die stryd teen bek-en-klouseer (BKS), is die oorlog nog lank nie…
-
Hof-uitspraak oor staatshantering van bek-en-klouseer bied uiteindelik hoop
Die uitspraak van die Gautengse hooggeregshof in Pretoria oor die hantering van die voortslepende en staatsbeheerde bek-en-klouseersiekte is ’n oorwinning…
-
Grootste enkele vrag van bek-en-klouseer-entstowwe kom in SA aan
Minister van landbou, John Steenhuisen, het provinsiale departemente aangemoedig om dringend soveel diere moontlik in te ent ná die aankoms…
-
Nampo bring genot vir almal
Wanneer duisende besoekers, groot landboumasjinerie en die reuk van plaasvars bymekaarkom, beteken dit net een ding: Nampo. Die Nasionale Mielieprodusente-organisasie…
-
Bek-en-klouseer-krisis: Hof se spertyd geïgnoreer
Nog twee miljoen dosisse entstof teen bek-en-klouseer (BKS) het vroeër vandeesweek in Suid-Afrika aangekom, maar dit het min gedoen om…
-
Burrata-kaas uit Somerset-Wes wen SA suiwelproduk van die jaar
’n Handgemaakte burrata van Puglia Cheese in Somerset-Wes is aangewys as die Suid-Afrikaanse suiwelproduk van die jaar vir 2026 by…
-
Bek-en-klouseer: Sluit ons in, pleit boere
’n Hol oorwinning. Dis die reaksie van die landboubedryf op die hooggeregshof in Pretoria se onlangse beslissing dat John Steenhuisen,…
-
John Steenhuisen kry slae in hof oor plan vir private inentings teen bek-en-klouseer
Die Vrystaatse landbousektor het ’n belangrike regsdeurbraak beleef nadat die Hooggeregshof in Pretoria die minister van landbou, John Steenhuisen, gelas…
-
Bek-en-klouseer in Wes-Kaap: Meer as 75 000 diere reeds ingeënt
Die provinsiale bek-en-klouseer gesamentlike operasionele sentrum (JOC) het verlede week vergader om die jongste verwikkelinge rondom die siekte in die…
-
Goliat van Gat skrik nie vir koue pampoen
Dit sit nie in elke tweede ou se broek om ’n pampoen van 653 kg te kweek nie. Tog is…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 2de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Bemiddelaar Pakistan het volgehou dat onderhandelinge tussen Iran en die VSA steeds voortduur, ondanks ’n swaar golf lugaanvalle wat Washington teen Iran uitgevoer het in vergelding vir nuwe aanvalle op Jordanië
-
Friedrich Merz, Duitse bondskanselier het in ’n plasing op X gesê ’n vermeende Russiese missiel wat in Oos-Pole neergestort het, ‘Rusland se roekeloosheid en bereidwilligheid om die konflik te laat eskaleer’, bewys
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie








