Leefstyl
-
Grammy-toekennings vandag 67 jaar oud
Wat ’n jaar vir musiek was dit nie . . . en boonop is jou gunsteling-liedjies en -kunstenaars met spoggerige…
-
Kombucha: Kuur of gier?
Beslis ’n kuur, sê sjef Vickie de Beer. “Saam met kosse soos kimchi en suurkool speel gefermenteerde drankies soos kombucha…
-
Première van The Devil Wears Prada 2 verander Eastgate in ’n lewende modeskou
Mode, nostalgie en sterkrag het Dinsdagaand Johannesburg se Ster-Kinekor Eastgate oorgeneem toe The Devil Wears Prada 2 sy Suid-Afrikaanse première…
-
Sjef Vickie de Beer sê: Dís hoekom dermgesondheid so belangrik is
Dermgesondheid is die grondliggende oorsaak van baie kwale en siektes, maar die meeste mense besef dit nie, verduidelik koskenner Vickie…
-
Diabetes-diagnose lei tot kosrevolusie vir bekende koskenner Vickie de Beer
Die diagnose van tipe 1-diabetes by Vickie de Beer se agtjarige seun het die De Beer-gesin se lewe ingrypend verander.…
-
Franse gee erkenning aan verbluffende Diane Victor
Toe die Académie des Beaux Arts, die Franse akademie vir die visuele kunste wat sedert 1816 bestaan, verlede jaar die…
-
André Schwartz: Die tyd toe sorgeloosheid by my geroof is
Ek was ten tyde van my laaste skrywe op pad na die Klein Karoo Nasionale Kunstefees met my produksie Die…
-
Sjef Marlene van der Westhuizen: Koesterkos in die herfs
Sodra die Wes-Kaap se wyndruiwe van die wingerde afkom en parstyd agter die rug is, ongeveer dieselfde tyd wat die…
-
Tom Dreyer wen Hertzogprys vir Poësie: Dís die ander wenbundels en -boeke
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het vanjaar se wenners vir die Hertzogprys en ander toekennings bekendgemaak ná die…
-
New York Modeweek sê óók eindelik nee vir pels op die loopplank
New York Modeweek, een van die wêreld se bekendste modegeleenthede, het aangekondig dat regte dierepels voortaan van sy loopplanke af…
Brekende Nuus
-
Die polisie het tydens ’n operasie op die N1 naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap beslag gelê op 57 000 Mandrax-tablette en 5 kg kokaïen met ’n geskatte waarde van R5,85 miljoen, ná ’n voertuig op die snelweg voorgekeer en deursoek is
-
Gemiddelde dieselpryse in die VSA het vir die 1ste keer bo $6 per gelling gestyg, het die motoristevereniging AAA gesê
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









